Ou grappie – maar steeds snaaks

Januarie 26, 2011 in Sonder kategorie

Die vliegtuig het sy topsnelheid bereik, en die kaptein kondig aan:
“Welkom aan boord vlug 293 van Johannesburg na Kaapstad.
Die weer op
ons pad lyk goed.
Sit gerus terug en geniet die vlug saam . . . 
   Oooh, Fok!

…..
 Stilte volg …..

‘n Paar sekondes later praat die kaptein weer.

“Dames en here, ek is jammer as julle geskrik het, maar ek het per
ongeluk warm koffie op my skoot gemors. Julle kan seker net dink hoe lyk my broek
se voorkant!”

Toe dat een van die passasiers vir hom skree:

“Het jy enige [email protected] idee hoe lyk my broek se agterkant?” 

2 antwoorde op Ou grappie – maar steeds snaaks

  1. Teebag1 het gesê op Januarie 26, 2011

    Hahahahaha brilliant!

  2. hehehe

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.