• crito wrote a new post, Waar's my Tabard?, on the site Crito 2 days, 11 hours ago

    Die jaar strek voor ons uit soos die tweede laaste bladsy van ’n Meyer van Rensburg-digbundel. Ons het al só baie belewe en so baie moet nog gebeur. Hierdie maand het nie alleen die rampante filosofie van Li[…]

  • Wie se dood is voorbladnuus? Wie haal die koerant se plakkaat? Wie kry banieropskrifte of selfs ‘n gedenkvoorblad soos deesdae mode word (kyk Die Burger se voorblad ná die dood van kerkman Desmond Tu[…]

  • Die groteske, verwronge, karikatuur-agtige gesigte van allerlei politci en ander leidsliede waarmee die Zoom-kamera TV-nuuskykers elke dag peper (hoekom dan so?), herinner my aan ‘n TV-nuusprogram wat op S[…]

  • Uit Melkbos wrote a new post, NUWE JAAR, NUWE EEU, on the site Uit Melkbos 3 weeks ago

    OM MIDDERNAG, 31 Desember 1999, het die 20ste eeu tot ’n einde gekom.. Wereldwyd is asem opgehou oor potensiële chaos in die rekenaarbedryf wat alles van lugvaart tot die bankwese ernstig kon belemmer, in[…]

  • Op Oujaarsdag 1976 was die Van Deventers se kennismaking met Disneyworld in Orlando, Florida: die “Magic Kingdom” van Micky Mouse, Goofy, Winny the Pooh en diesulkes. Die dag was nie sonder sy uitdagings nie[…]

  • Terwyl koerante vandag moet kopkrap hoe om na hul sluimerslaap van die Kersnaweek hul agterstand met die dekking van Desmond Tutu se dood te probeer inhaal, dink ek onwillekeurig aan die dae van spesiale[…]

  • Vir almal wat vandag of more “Somerkersfees” van Koos Doep gaan sing of net daarna gaan luister, plaas ek graag ‘n stukkie uit my boek Koerantkamerade (Naledi, 2021). Daarmee sommer my Kerswense aan almal[…]

  • Dit klink soos ‘n bose nagmerrie: dat iemand ‘n boek – ‘n yslike koffietafelboek – van 608 bladsye oor jare toegewyd kan navors en skryf, maar sy naam verskyn nie op die buiteblad nie weens ‘n gruwelike d[…]

  • Liewe vriende

    Die jaar 2021 galop die pylvak binne. Voordat ons hom finaal aftik enkele kantlynaantekenings uit hierdie oord:

    Dit was ‘n jaar vol allerlei bakens: HvD se 80ste, TvD se 75ste, Johan en B[…]

  • Uit Melkbos wrote a new post, LANKMOEDIGE KAPOUS, on the site Uit Melkbos 1 month ago

    Kapous saam met my en Tokkie op ons boshuis se stoep.

    Alle lede van die spesie homo sapiens is natuurlik nie ewe lankmoedig en genaakbaar nie. ‘n Spesiale pakket van deugde word geverg om ‘n lug[…]

  • Die vraag of Gerrit Viljoen – as hy nie siek geword het nie – Pik Botha, of wie ook al, in 1994 ‘n beter “deal” vir witmense met die ANC sou kon beding het as Roelf Meyer is een van daardie debatspun[…]

  • crito wrote a new post, Tot my stomme verbasing, on the site Crito 1 month, 2 weeks ago

    Tot my stomme verbasing het daar weer ’n paar resensies verskyn waaroor mens kan nadink. Ek is só besorg oor die dilemma waarin die gewers van die kykNet-pryse vir beste resensies hulle jaarliks bevind. Dis só ’n[…]

  • ‘n Uitsonderlike stukkie koerantgeskiedenis wat ek onlangs weer in Jaap Steyn se biografie “Sonkyker” raaklees, kom uit 1959, die jaar van die “Wonder van Afrikaans”-vierings met landwye taalfeeste wat deur[…]

  • Oud-kollega Danie Krynauw, nou 93, was hoof van Naspers se tydskrifte toe ek in 1992 by die Naspersentrum ingestap het as hoof van koerante. Ons was bure in ‘n kantoor-suite. Ons het een buitedeur na die g[…]

  • Die sakke sout wat kollegas in uitdagende omstandighede saam opeef, dryf hulle in later jare weg van mekaar of  maak die verhouding hegter.  MIn twyfel dat dit in die geval van my en Johan van Wyk l[…]

  • Vreemde assosiasies wat soms spontaan by ‘n mens opkom.  Met die 80ste verjaardag van my Bloemfonteine buurman Chris van Rensburg dink ek skieik aan Volkskas, die bank wat nie meer is nie.

    Waaraan ek ei[…]

  • Uit Melkbos wrote a new post, DRIEKUNS IN DIE BOS, on the site Uit Melkbos 2 months ago

    ‘n Driekuns op die krieketveld  veroorsaak groot opgewondenheid.  Die bouler is uit sy vel . Sy spanmaats storm op hom af om geluk te wens. Laat ek julle vertel van ‘n sonderling driekuns in die bos.[…]

  • crito wrote a new post, Sondaars, on the site Crito 2 months ago

    Die uitpasseer van Wilbur Smith het my aan my pa laat dink.

    Hy was een van die vorige geslag lesers. Hy het my in die plesiere van boeke probeer interesseer met James Hadley Chase, Robert Ludlum en,[…]

  • Net ‘n week ná FW de Klerk se groot oomblik op 2 Februarie 1990 maak die dinamiese nuwe leier toe weer groot nuus – hierdie keer met ‘n aankondiging oor die vrylating van Nelson Mandela. Weer kom Die Vo[…]

  • Met die dood van FW de Klerk is een van die helder herinneringe wat by my opkom, daardie dramatiese dag 2 Februarie 1989 toe hy uit die bloute leier van die NP geword het.

    Die hoofberig in Die Volksblad met[…]

  • Load More