Oor AfrikaNerd

Hierdie is ‘n blog waarin ek sommer kort beskrywinkies van my reise in plaas. 

Deesdae reis ek baie min.  Ek skryf egter nog heel effektief;  heelwat meer en beter eintlik as wat ek reis, sal ek nou maar sê.  Dus moet ek nou maar die min reise aanvul met twakpraatjies tussen-in. 

As jy net Engels verstaan is die kans natuurlik nul dat jy hier sal lees, maar vir die wis en die onwis, Engelse weergawes van (sommige van) my stories is te vinde op http://pgjonker.co.za.  My twakpraatjies wat niks met reis te doen het nie kan jy kry op http://blogs/litnet.co.za/pgjonker.

PG JONKER

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.