by

Uit ‘n ander hoek.

November 7, 2009 in Sonder kategorie

 

Aangesien daar ‘n paar is wat van my vorige prentjie gehou het, het ek nog een gepos om vir julle wat nie weet nie, te wys hoe lyk Zoeloeland se kus. Dis Black Rock naby Sodwana en is ook tydens dieselfde projek afgeneem.

 

Wat dit besonders gemaak het vir my is dat ek op die dag dolfyne, ‘n walvishaai, olifante en ‘n renoster gesien het gedurende die sensus. “n Voorreg wat min mense al kon smaak het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

5 antwoorde op Uit ‘n ander hoek.

  1. pasella het gesê op November 7, 2009

    Koester die herinnering!

  2. Mooi bly maar mooi. Hopelik sal dit so bly en sal die see lewe nie ook voor die voet opgevreet word nie.

  3. aa3cher het gesê op November 9, 2009

    Moet my nou nie aan die gang sit nie! Dit gebeur reeds!

  4. aa3cher het gesê op November 9, 2009

    Dis ongelukkig so dat die klimaat hier nie jou maat is nie.Probeer slaap as dit 35grade is met 90% humiditeit in die lug!

  5. aa3cher het gesê op November 9, 2009

    Ag vertel, ek hou van mooi stories!

Los ’n antwoord vir pasella. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.