!
Oktober 30, 2009 in Sonder kategorie
Wie sal my glo as ek se dat ek nou net ‘n luiperd gesien het, nie 50 tree vanwaar ek nou in my tentjie le en blogs lees nie? Die paradoks van twee verskillende werelde!Dis so mooi, ek moet dit deel met iemand……..
aa3cher het gesê op Oktober 30, 2009
Dit is!!!!!
aardsmoeder het gesê op Oktober 30, 2009
Awesome!!!!
aa3cher het gesê op Oktober 30, 2009
Loskopdam Natuurresrvaat.
Trakie het gesê op Oktober 30, 2009
Fantasties! Jy was moerse bevoorreg 🙂
kerneelsie het gesê op Oktober 31, 2009
Kan net dink.
Tentjie bly is soveel nader aan die natuur as enigiets anders.