by berwick

Op die “webwebwerf” Berwick.

Oktober 23, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

“What our correspondent realized, in that flash of bathtub-generated insight, was that this literature isn’t about creativity in the first place. While it reiterates a handful of well-known tales — the favorite pop stars, the favorite artists, the favorite branding successes — it routinely ignores other creative milestones that loom large in the history of human civilization. After all, some of the most consistent innovators of the modern era have also been among its biggest monsters. He thought back, in particular, to the diabolical creativity of Nazi Germany, which was the first country to use ballistic missiles, jet fighter planes, assault rifles and countless other weapons. And yet nobody wanted to add Peenemünde, where the Germans developed the V-2 rocket during the 1940s, to the glorious list of creative hothouses that includes Periclean Athens, Renaissance Florence, Belle Époque Paris and latter-day Austin, Texas. How much easier to tell us, one more time, how jazz bands work, how someone came up with the idea for the Slinky, or what shade of paint, when applied to the walls of your office, is most conducive to originality.”

by berwick

by berwick

‘No man is an island, entire of itself’

Mei 2, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

 

 

 

 

 

 

 

Dit is 22:14 in Huis Berwick. Die Moeder van die Nasie is uit op ‘n sending om te red wat te red is van ‘n agtergeblewe vriendskap ná soveel maande in die bunker. Die kleinerige seuntjie slaap “rustig” – hy vind vrede in ‘n hasie-pop; fopspeen weer doer uitgespoeg. Sy pa wonder oor die verskillende kante van presies dieselfde storie en deuntjies wat mooi is. Soos:

http://mp3.li/index.php?q=Ballad+of+the+green+berets

“Put silver wings on my son’s chest.”

http://mp3.li/index.php?q=hair+let+the+sunshine+in

“Facing a dying nation. Listening for the new told lies.”

by berwick

Folk singer with a cat

April 14, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

Sal die Berwick-broers die Coen-broers nog een laaste kans gee? Ons sal maar moet sien. Iewers skryf iemand dat movie-trailers gaan oor vorm en styl en nie inhoud nie. Uiteraard. (Die ouer Berwick-broer hou van die styl van hierdie een.)

http://www.slate.com/blogs/browbeat/2013/01/24/inside_llewyn_davis_trailer_coen_brothers_next_movie_looks_great_watch_video.html

by berwick

Cover van ‘n cover

April 7, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

Gisternag argumenteer die man en sy vrou vir 45 minute oor die begrip “ons soldate”.

We still have our moments, dink albei toe hulle gaan slaap – die seuntjie in sy bedjie lankal in droomland – regterarm in die lug soos dié van Nelson Mandela op daardie foto in Februarie 1990, of John Travolta in Saturday Night Fever.

Die volgende oggend – honde blaffend vir alles wat beweeg – vind die man waarna hy gesoek het:

http://mp3.li/index.php?q=Muse+Ave+Maria

Jammer van die voor die hand liggende lirieke. Soos: “How could you send us so far away from home.” En: “There’s no justice in the world. And there never was.”

Julle is seker nie ernstig nie.

Nietemin ‘n mooi deuntjie.

by berwick

Toe nou

April 3, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

 “The man in me will hide sometimes to keep from being seen. But that’s just because he doesn’t want to turn into some machine.”  

http://mp3.li/index.php?q=The+Big+Lebowski+Soundtrack

Die een wat gebore is op dieselfde datum as Freddie Mercury en Raquel Welch is op 5 April sewe maande oud. (Sy pa is gebore op dieselfde datum as Richard Nixon en Jimmy Page; sy ma is gebore op dieselfde datum as Rudolf Nureyef en Patrick Duffy.) Sy ouers is trots en bly. En bietjie moeg.

by berwick

Ag, Dappies, moenie jou te veel steur aan Bob-hulle nie

Maart 21, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

Sy pa skryf stukkie vir stukkie op hierdie effens ongebruikersvriendelike site.

http://mp3.li/index.php?q=Bob+Dylan+A+Hard+Rain%27s+a+gonna+fall

Sy pa is bietjie opgesluk in musiek luister: “Give me back the Berlin Wall, give me Stalin and St. Paul. I’ve seen the future, brother, it is…” En so aan.

“Things are going to slide, slide in all directions
Won’t be nothing
Nothing you can measure anymore
The blizzard, the blizzard of the world
has crossed the threshold
and it has overturned
the order of the soul.”

http://mp3.li/index.php?q=Leonard+Cohen+the+Future</a

OK, OK. Luister dan liewer hierna:

http://mp3.li/index.php?q=The+Beatles%2C+Hey+Judea

Of hierna:

http://mp3.li/index.php?q=The%20Beatles%20-%20Twist%20And%20Shout

by berwick

Wat lees julle daar?

Maart 4, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

“Nothing wrong with that – irrational terrors beset another writer, and his long-suffering family, in The Shining. But Kubrick had the common sense to keep the lights on in the Overlook Hotel.”

Toe Oom Dappies en sy pa vier maande gelede met die stootwaentjie deur die buurt stap, sien hulle hoe ‘n man met ‘n swembroek aan tot op die nok van ‘n huis se dak klim. Hy het ‘n rugbybal in sy hand – hy gooi dit na onder – en spring af. Gille van aanmoediging – een van waarskuwing (te laat) – klink op uit ‘n swembad.

Lees hy…
“They lived sharp vivid lives. Their response to almost everything – women, flying, drinking, working – was immediate, positive and direct. And never again after the speed and excitement of this war would they lead the lives they were once designed to lead. They were no material for peace.”

Of:
“Hulle neem laggend van mekaar afskeid.
Vader de Metz verdwyn vrolik om die draai.
‘n Voëltjie sing tussen die blare.
Gysbrecht haal sy sakboekie uit en skryf:
The Convent of the Sacred Heart – 100 Pond.
Onmiddellik daarna skryf Gysbrecht: N.G. Kerk – 100 Pond.”

Of miskien:
“Die jong man het teruggekeer van sy reis.
Hy het self die hek oopgemaak. Hy het gesien
dat die kanferfoelieheining uitgekap is.
Die hek was nuut en die draadheining silwer geverf.
– Die erf lyk na ‘n nuwe wêreld, het die jong man gedink.”

“Four things should be said about this pipe dream. One, it went ahead; two, it worked; three, it wasn’t declassified until 1997; and four, it makes for a good movie, and further proof that we were wrong about Ben Affleck.

Anders as Oom Dappies, bepaal sy pa hom deesdae by die lees van fliekresensies.

Nog ‘n lessie wat sy pa ter harte neem:

“Or to put it a different way, Justified – and TV in general – works best when it tells each story at the length it deserves, whether that’s an episode, three episodes, or two seasons.”

– Met apologie en respek aan Alan Moorehead, Etienne Leroux, Koos Prinsloo – en The New Yorker.

by berwick

We’ll meet again

Februarie 25, 2013 in "Groen is 'n plat kleur." - Mario Garcia, 1989.

Ek sukkel om te skryf in hierdie font. Regtig. Groetnis.

by berwick

Die Next Level-Hondjie

September 17, 2012 in Sonder kategorie

Is this the real life?
Is this just fantasy?

Open your eyes
Look up to the skies
And see:

12:20 – Hospitaalsaal, Johannesburg, op ‘n Woensdag.

17:56 – (Steelfoto.)

18:10 – Dr. Clooney, I presume?

18:13 – Verdere grappies – soos vertel aan twee honde
die afgelope paar maande: “Hy gaan uitkom…”

18:30 – Die Snydokter stap die operasiesaal binne – soos
die hoofsanger van Queen ná die supporting act.
Die supporting act sê als is reg.
Die Snydokter sê: “Skalpel.” En: “Play it, Sam!”

18:45 – Ma en Pa huil so ‘n bietjie.

20:16 – (Gebore op dieselfde datum as Freddie Mercury.)
Glad nie sleg nie.