Jannie

November 21, 2013 in Zeppie

Jannie het geleer dat Eva uit Adam se rib geskep is…

‘n Paar dae later kry sy ma hom waar hy op die bed lê en sy sy vashou.

“Wat makeer?” wou sy weet.

“Ek het ‘n baie pyn in my sy.  Ek dink ek gaan ‘n vrou kry.”

image

10 antwoorde op Jannie

  1. Elly het gesê op November 24, 2013

    Hy lyk nie te happy oor die vooruitsig nie.

  2. Dirkie het gesê op November 22, 2013

    Kraam is glo nie kinderspeletjies nie.. vrou kry nog moeiliker… Albei gepaardgaande met bloedsweet en trane … blykbaar. Ek het geen ondervinding nie..

  3. lora2me het gesê op November 22, 2013

    Ag, wat ‘n nare, maar onskuldige, ondervinding. Te oulik vir woorde. “‘n baie pyn” ;D

  4. Eish, wat ‘n nare manier om ‘n vrou te kry! ;-)

  5. Ek hoop nie dis ‘n kroniese pyn nie

  6. hie hie hie , as dit maar so maklik was !

  7. tina10 het gesê op November 21, 2013

    Die stomme kind gaan nog besef dis glad nie so maklik nie! :)

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.