‘n Verrassing in die pos …

Mei 26, 2014 in gedigte

Hou verby as dit op WordPress gesien het.

vuurklip het al vergeet dat hy ‘n gedig by New Contrast voorgelê het!

Die Koevert

Die Voorblad

Die Indeks

Die Gedig

5 antwoorde op ‘n Verrassing in die pos …

  1. tina10 het gesê op Mei 26, 2014

    Baie geluk! Ek wonder waarom ek nie kennis van jou WP blog kry nie?

  2. exionperfexi het gesê op Mei 26, 2014

    skotepetoors

  3. Ag so what as ek dit reeds op WordPress gesien het. Nogmaals baie geluk.

  4. perdebytjie het gesê op Mei 28, 2014

    Hei Vuurklip,trots op jou!Interessant dat daar twee Afrikaanse verse in die bundel is.Ek moet sê dis ‘n besonderse gedig,geluk!

  5. Barbara het gesê op September 2, 2014

    Welgedaan en veels geluk, liewe ouboetie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.