Litnet Blogs Gebreek

Mei 19, 2014 in Allerlei, katastrofes

broken

Litnet Blogs is gebou op die gratis WordPress sagteware. Die stelsel laat jou groot vryheid toe om die werf wat jy daarmee bou, te customise.

Die probleem is, dat hoe meer jy customise, hoe groter is die kans dat die werf sal breek as jy van WordPress se updates gebruik maak, iets wat ongelukig onvermydelik is as jy jou werf veilig wil hou.

As jou werf dan deur updates gebreek is, is dit ‘n byna onbegonne taak om om uit te vind waar die fout lê.

Dis duidelik dat die kindertuin-programmeerders die Litnet Blogs uitvoerig ge-customise het, dat onlangse updates die werf gebreek het, en dat hulle nou met die hande in die hare sit.

Moenie verwag dat die probleme gou uitgesorteer sal word nie.

Sugggg.

5 antwoorde op Litnet Blogs Gebreek

  1. tina10 het gesê op Mei 19, 2014

    Sugggggg…. ek hou ook nie my asem op nie Dis lyk my wat met Lettersmash ook gebeur het… die oomblik as die spammer die voet in die deur kry, kry mens hulle nie weer uit nie. Ek wonder waarom mense dinge versander wat nie stukkend is nie

  2. Nee wat, @tina10 die klomp is treurig verby. Ek dink dat hulle te dom is om te sien wat aangaan. ‘n Regte klomp patete. Dink nie hulle weet hoe om die kommentaar uit die spam te haal nie.

  3. Zeppie het gesê op Mei 20, 2014

    Ons blog maar verder voort daar anderkant en sorg net dat ons mekaar follow en so ‘n blog gemeenskap nog behou

  4. exionperfexi het gesê op Mei 21, 2014

    lyk of dinge weer hier aan die beterword is ?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.