Frustrasie III

Mei 7, 2014 in Uncategorized

Klik hier vir die NUWE Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


frustrasieLitnet Blogs is op die punt om af te spoel – jy weet waarin!

Alle kommentaar beland in spam, selfs jou eie. En vis jy dit daaruit, verdwyn dit in dieselfde gat (om nooit weer gesien te word nie) waarin Litnet Blogs besig is om in te verdwyn (om dalk ook nooit weer gesien te word nie).

3 antwoorde op Frustrasie III

  1. tina10 het gesê op Mei 7, 2014

    Nee dis nie weg nie mens moet dit net goedkeur dan veskyn dit by jou blog. Mense word egter so moedeloos dat hulle nie lus het vir die gemors nie.

    • vuurklip het gesê op Mei 7, 2014

      @tina
      OK – hier by Frustrasie III sien ek jou kommentaar – maar by die vorige inskrywing (Spammers) is hulle weg – al IS hulle goedgekeur. *^^&%%^$%$#

  2. PIXIE het gesê op Mei 8, 2014

    Ek raak ook gefrustreerd met al die “glitches”. Ek kry nie eers my spam folder nie so my kommentare is net weg! Tensy niemand my blog lees of kommentaar lewer nie natuurlik…. Oops.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.