vuurklip op WordPress?

April 28, 2014 in Allerlei, katastrofes

Klik hier vir die NUWE Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


trainwreck

Vuurklip dink daaraan om na die WordPress platform oor te trek. Lettersmash was ‘n fiasko maar Litnet Blogs is ‘n train smash. Daar verskyn steeds nuwe probleme terwyl oues nooit of byna nooit opgelos word nie.

WordPress wérk. Die widgets wérk. Kommentaar wérk, daar is nie die babelse verwarrende vermenging van Afrikaans en Engels nie.

Kom bekyk die eksperiment hier:
http://vuurklip.wordpress.com/

 

4 antwoorde op vuurklip op WordPress?

  1. Hoe kry jy dit reg?

    En hoe spoor almal mekaar op daar?

    Dit voel of ek in die niet in gaan verdwyn daar?

    Dis vreemd.

    🙁

  2. lora2me het gesê op April 30, 2014

    Ek hou nie daarvan om my goed uit te sorteer en my tasse te pak nie, want ek het te veel “stuff” …. ook vir hierdie trek. Sal maar seker te laat wakker skrik.

  3. tina10 het gesê op Mei 7, 2014

    Ek kan glad nie kommentaar lewer by jou blog van vandag nie … word die saal al hoe erger?
    As jy nou al die spammers opgevang het wat maak jy met hulle Ek wou rapporteer toe werk die skakel nie.

    • vuurklip het gesê op Mei 7, 2014

      @tina
      Ek kan niks aan die spammers doen nie. Die Monitor ontdek alle nuwe registrasies en stuur vir my ‘n email – soos die lys hierbo – dis al die nuwes wat gister bygekom het. As jy by die Monitor registreer, sal jy ook so ‘n lys kry, as dit wil hê, natuurlik.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.