Jy blaai in die argief vir 2013 November.

Koop jy hier?

November 14, 2013 in humor


fruitandveg

 Blog Monitor

Koop jy by dié winkel?

En laaik jy dit?

Raai Raai

November 13, 2013 in humor

Blog Monitor

bassey

Raai wie is die selebritie.

Leidraad:

Burley Chassis/Dr Spooner.

Droom

November 9, 2013 in gedigte

[subscribe2]

kentridge

Droom

Ek tuur deur die venster
Die skemer voorhuis binne.
Versluier deur kantgordyne
‘n Lang donker tafel.
Koper kandelare, kerse,
‘n Wit loper
Op die tafel uitgestrek.

Agter teen die muur
‘n Somber portret.
‘n Spieël, swart omraam.

Ek staar na die figuur
En besef dan na wie hy lyk
En na wie hy kyk.

vuurklip
Saterdag, 9/11/2013

Illustrasie: William Kentridge

For the life of me …

November 9, 2013 in humor

[subscribe2]

drool

Dit gaan my verstand te bowe!

Hoekom sou haar naam Drool Barrymore wees?

Weet jy?

Wat noem jy …

November 9, 2013 in humor

[subscribe2]

crash

Wat noem jy ‘n vliegtuig wat val?

‘n Errorplane natuurlik!

Frustrasie II

November 7, 2013 in Allerlei

[subscribe2]

frustrasie2

Ek het die blokbaas gevra of litnet die missing fieture gaan verskaf. Dalk wil jy haar ook ‘n bietjie aanjaag om ‘n antwoord te verskaf:

naomimeyer@litnet.co.za

 

 

Frustrasie

November 6, 2013 in Allerlei

[subscribe2]

frustrasie

Ek weet nie wat meer frustrerend is nie – die ou Lettersmash of die nuwe Woorddruk.

“n Lekker fieture van die ou Lettersmash was ‘n kassie waar jy jou iemyl adres kon intik en dan kry jy kennis per iemyl as daar iets nuuts gebeur.

Die blokbaas het op ‘n slag beduie hoe om so ‘n kassie op jou eie blok te kry (die beduienis het nie gewerk nie) – maar ek wil daai kassie op elke ander ou se blok sien sodat ek kan inteken op die blokke wat my interesseer. Dit behoort by default op elke blok te verskyn.

Ek gebruik nou maar die geel S2 ketoeterkie wat in die editor beskikbaar is en plaas dit bo-aan elke nuwe pos. Dan kan jy ten minste op my blok inteken in die onwaarskynlike geval dat jy dit sou wou doen.

Navraag en/of versoeke by die blokbaas het geen reaksie ontlok nie.

Nou het ek maar my eie programmetjie gemaak, en siedaar! Ek tik net jou blok se adres en ek kry kennis as jy iets pos.

Verskoon maar die mieksture van Afrikaans en Engels maar dis die voorbeeld wat die blokbaas stel. ‘n gemengde gebrabbel waarvan die Afrikaanse vertaling meestal Grieks is. If you get my drift.

 

 

Rysplan!

November 5, 2013 in Allerlei

[subscribe2]

baguettes-1

Baguettes in wording:

 

 

 

 

 

 

baguettes-2

En voilà!

Tosca’tjie

November 3, 2013 in Allerlei, humor

[subscribe2]

Wat was Tosca sy bynaam to sy klein was?callas

Toscanini, natuurlik!

http://www.youtube.com/watch?v=NLR3lSrqlww

 

 

 

Nostalgie

November 1, 2013 in Allerlei

[subscribe2]

IMG_0330

Rode kool met krenten,

Kost maar zeven senten.