Doktersbesoek

November 29, 2013 in Allerlei

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.

pills

Pille

*Doktersbesoek

Dis OK
Sê Dok Van,
Bloeddruk is normaal,
Maar die knie
En die linkervoet …
Ons moet maar eers
Die X-strale bekyk.

Intussen moet jy
Elke dag
Jou pille sluk,
Jou vitamines balanseer,
Jou koolhidrate streng beheer.

Só sal ons saam
Die aftakeling besweer.

25 November 2013
vuurklip

*vuurklip is nie die pasiënt nie

5 antwoorde op Doktersbesoek

  1. *ek gelukkig ook nie 😀

  2. tina10 het gesê op November 29, 2013

    Aha dis lekker as jy dig!

  3. Oulik! So jy het ‘n knieg en ‘n voet! 😉

  4. Ek hou van daardie foto,maar die vers sny te na aan die been,hehe!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.