Tobies: Die nes is leeg!

November 28, 2013 in katastrofes

Gebruik Blog Monitor en volg jou gunsteling bloggers!

 

leeg

Vorige inskrywing oor die tobies is hier.

Maar die nes is nou leeg.

11 antwoorde op Tobies: Die nes is leeg!

  1. daar is ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan

  2. tina10 het gesê op November 28, 2013

    Het hulle uitgebroei? Dink jy hulle is opgevreet?

    • Kan nie sê of hulle uitgebroei het nie. Dit lyk nie of die ouers kuikens oppas nie. Terwyl die kuikens klein is, kan hulle nie ver van die nes af wees nie. Dus is óf die eiers gegaps óf die kuikens.

  3. Ek hoop nie hulle het iets oorgekom nie

  4. 😯

    Nee! Maar waar is hulle dan nou?

    🙁

  5. Ag nee tog,dis hoekom hulle so kwesbaar is.Grondbroeiers het nie ‘n maklike lewe nie.

  6. Is daar eierdoppe?

    • Kan nie goed van die straat af sien nie maar dit lyk nie so nie. Ek verdink vistermanne ow weirdos wat verkies om langs die treinspoor te loop.

  7. maryna het gesê op November 29, 2013

    Jammer om te hoor Vuurklip. Het gister gaan kyk, myne is darem nog veilig.

  8. Hier in die Bokveld was daar nessies van kanaries en jangroentjies en flapvlerkies en janfrederik en nog ander lbj’s in die renosterbosse. Ongelukkig ook n grys muishond en n muskeljaatkat en n ou kobra-kalant. Ek sien darem nou heelwat kuikens wat gevoer word…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.