Oosterse dis

November 23, 2013 in humor

Gebruik Blog Monitor en volg jou gunsteling bloggers!

 

nasi_goreng2

Nasi Goreng

Wat was Hitler en sy trawante se gunsteling Oosterse Dis?

Nazi Göring natuurlik!

Hier is ‘n resep vir die regte, egte Nasi Goreng.

5 antwoorde op Oosterse dis

  1. Nasty en Gorie,twee nare goor manne!Maar die dis lyk darem lekker.

  2. Sjoe dit lyk heel lekker!

  3. TLR het gesê op November 24, 2013

    Interessant!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.