Google laat jou goggle!

November 21, 2013 in humor

Gebruik Blog Monitor en volg jou gunsteling bloggers!

vvv2

‘n Vreemde Vliënde Voorwerp gesien op Google Earth Streetview!

Ek het êrens gelees dat die aliens die aarde se pool-ys laat smelt. As die seevlakke dus styg, het jy hier die bewys dat dit deur aliens veroorsaak word.

Onthou, jy het dit hier eerste gesien.

8 antwoorde op Google laat jou goggle!

  1. tina10 het gesê op November 21, 2013

    Ek is dol oor Mnr Google

  2. houlie shhhh … skerie staf . . . 🙂

  3. Mmmmmmmm vreemd…

    🙂

  4. lora2me het gesê op November 22, 2013

    Alles is die aliens se skuld … tot die EFF en tolpaaie. 😉

  5. Ag dammit ek moes my stealth funksie per ongeluk afgeskakel het daai dag!

  6. 😛 Ek het dit ook gesien!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.