‘n Nuwigheid II

Oktober 26, 2013 in Allerlei, humor

[subscribe2]

Nou ja, as jy die Wurm in die Tequila ernstig opgeneem het, kan jy verder lees. Andersins hou maar verby!

Die wurm-storie is glo ‘n mite, kyk hier.

mockingbird

Die mockingbird in die Tequila is bloot ‘n versinsel om by die (pun)chline (Tequila Mockingbird) uit te kom en is ‘n woordspeling op die bekende boek van Harpeer Lee: To Kill a Mockingbird. Die storie is verfilm met Gregory Peck as Atticus Finch.

So moenie stress nie – die voëltjies is veilig en jy kan maar rustig teug aan jou Tequila.

7 antwoorde op ‘n Nuwigheid II

  1. Ag dankie tog! 😉

  2. tina10 het gesê op Oktober 26, 2013

    Sug… die keer is die storie nie bederf met feite nie!

  3. Het jy die body shot skakel gevolg en gesien wat die Japanese doen?

    🙂

  4. Hehe!Jy maak my baie senuweeagtig met jou wrede stories!

  5. lora2me het gesê op Oktober 26, 2013

    Dis ‘n verligting. To Kill a Mockingbird is een van my gunsteling Amerikaanse stories.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.