Kwatryn: Carpe Diem

Oktober 11, 2013 in gedigte

[subscribe2]Carpe Diem

Vir als is daar ‘n eerste keer,first-kiss
En slaag jy nie, probeer jy weer.
Vir als kom ook ‘n laaste keer,
En daarteen het ons geen verweer.

vuurklip 10 Oktober 2013.

Foto.

6 antwoorde op Kwatryn: Carpe Diem

  1. So waar,daarom moet ons die dag gryp..Carpe Diem!

  2. Ag my moeder vir die foto ! Diep woorde inderdaad.Mens het net tot op ‘n punt beheer………

  3. maryna het gesê op Oktober 11, 2013

    Kwaliteit. Baie mooi! @vuurklip

  4. @vuurklip : pragtige poëtiese filosofie alhoewel ek persoonlik nie altyd so baie van gedwonge eindrym hou nie is dit hier tog baie geslaagd.

  5. Eens was jy en ek
    Stapelbleddiegek
    Nou is ek en jy
    Net n cliche…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.