Trappe van Vergelyking

Oktober 10, 2013 in katastrofes

[subscribe2]Trappe van vergelyking vir Dof:bob

Dof, Dowwer, Geldof.

Lees hoekom.

As ‘n celebrity iets sê dan móét dit waar wees, nè?

7 antwoorde op Trappe van Vergelyking

  1. ek beluister baie van hierdie “selebs” so en wonder by myself of dit seer is om dof te wees

  2. tina10 het gesê op Oktober 11, 2013

    Mmmm ek weet darem nie… die haarstyl doen dit nie vir my nie!

  3. Hy moet sommer by homself begin..ophou rondvlieg en reis.Dink net aan al die elektrisiteit wat die knaap gebruik om met sy klankstelsel die arme verskrikte jeugdiges te begogel.Die man het ‘n reuse koolstofvoetspoor!
    Ek glo in elk geval nie meer al hierdie bangmaakstories nie.Mense maak geld daaruit.

  4. Aag nou ja – ek’s bly eks nie tien jaar oud nie…

  5. Daai ou is seker een van die naiefste peopolle wat ek nog gesien het.

  6. maryna het gesê op Oktober 11, 2013

    Wat ‘n pot bollie! Ek wonder hoeveel betaal hulle hom?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.