Weapon of Mass Creation

Augustus 28, 2012 in Sonder kategorie

Hier het ons nou nog ‘n voorstelling (Deur Ayanda Mabulu) van die “Spear of the Nation”.

As ons al die vroue en girlfriends en kinders in ag neem, is dit eerder “The Machine gun of the Nation”

En die les uit hierdie hele geskiedenis:

The Penis mightier than the Sword!

5 antwoorde op Weapon of Mass Creation

  1. wie se heroiese beurt sal dit die keer wees om die swartkopkoggelmander te gaan doodverf met rooi dulux ultra guard ? en gaan dit dieselfde opslae maak as Brett en sy span se poging ?

  2. zephur het gesê op Augustus 28, 2012

    Die media is heel stil oor die nuwe uithang geleentheid van onse chief

  3. TS het gesê op Augustus 28, 2012

    Lekker om jou te sien.

    Politieke foefie dink ek

  4. pasella het gesê op Augustus 28, 2012

    Uprising, nogal!

  5. seker maar weer een van die spooks – wie anders?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.