Hanswors?

April 16, 2012 in Sonder kategorie

Kan ons díe hanswors akademikus wetenskaplike man ernstig opneem?

Professor (nogal) Scott Mandia.

Die Antjie Somers van aarts(sic)-verwarming.



5 antwoorde op Hanswors?

  1. lora2me het gesê op April 16, 2012

    Wel een ding is vir seker waar: ons moet bang wees … baie bang vir daardie hokkiestok. Of ek sal hardloop as ‘n outjie in sy onderbroek aangevlieg kom, sal ons maar sien. Ek dink hy doen goeie werk vir die saak.

  2. TS het gesê op April 16, 2012

    Paar gawe bootse.

  3. vuurklip het gesê op April 16, 2012

    Sy saak is net so geloofbaar as sy uitrusting – en die hokkiestok is jarre gelede al al prulwerk uitgewys. Selfs die IPCC het die stok al laat val.

  4. sy voorkoms laat hom soos ‘n sirkusnar lyk….

  5. vuurklip het gesê op April 16, 2012

    Xacly!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.