It’s better to be a baddie!

April 13, 2012 in Sonder kategorie

  

Twee berigte in vandag se Cape CrTimes:

  1. Vader Jacob sê: Being a good person and loving one’s enemies will keep one living until the age of 70.
    (http://www.iol.co.za/capetimes/a-good-heart-keeps-you-young-zuma-1.1274722
  2. Uncle Bob is 88.
    (http://www.iol.co.za/capetimes/editorial-future-imperfect-1.1274811

Gevolgtrekking:

Die baddies leef langer!

4 antwoorde op It’s better to be a baddie!

  1. TS het gesê op April 13, 2012

    Hulle leef in algehele gemak en ongelukkig het die meeste geen gewete en daarom geen stres nie?

  2. palamino het gesê op April 13, 2012

    Ek dink nie mugabe is meer lewendig nie.
    Ek dink hulle is hier op ons kontinent met die grootste klonings-eksperiment van alle tye besig, en niemand kom dit agter nie!

  3. zephur het gesê op April 13, 2012

    Daar het een silverback gorilla verdwyn uit Ghana se natuur reservaat laasweek…

  4. HeavyHenry het gesê op April 13, 2012

    Bwhaaahaha!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.