Teen ‘n tuinmuur III

Desember 1, 2011 in Sonder kategorie

Mevrou Mot het sowat ‘n week gewerk aan hierdie werpsel. Let op die verskillende kleur eiers. Normaalweg is die takie bine enkele ure afgehandel, en word die eiers in ‘n meer sirkelvormige patroon gelê.

Die wit kolle op die vlerke is in werklikheid deursigtige vernsters!

Die harige kleintjies het na enkele dae hulle verskyning gemaak, die meeste eiers het toe uiteindelik babas opgelewer. Die eerste klompie hier het reeds die eierdoppe verslind.

Teen ‘n Tuinmuur I,  Teen ‘n Tuinmuur IITeen ‘n Tuinmuur IVTeen ‘n Tuinmuur V

7 antwoorde op Teen ‘n tuinmuur III

  1. Briljante fotos!

  2. TS het gesê op Desember 1, 2011

    Vrugbare tuinmuur…

    Besonderse foto’s

  3. Dankie.

  4. pasella het gesê op Desember 1, 2011

    Wonderlik!

  5. Dis wow!

  6. en as hulle klaar is met die eet van eierdoppe, gaan hulle direk tuin toe

  7. Dankie vir die vervolgverhaal; jy neem uitstekende fotos!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.