Teen ‘n tuinmuur II

November 27, 2011 in Sonder kategorie

Die wesp het ‘n sowat drie dae gekuier en toe moed opgegee. (kyk hier)

Maar toe kom ‘n kewerjie op besoek!

Hy/sy het nie lank vertoef nie, net ‘n dag of twee.

Maar toe, uiteindelik, hier is die babas!

Let op die gaatjies in sommige eiers waar die ruspes uitgebreek het. Die ruspies se eerste maal is die eierdoppe. Teen die tyd dat hulle almal uitgebroei het en die “nes” verlaat het, is die eierdoppe glad teen die muur afgeëet.

Hou hierdie blog dop vir nog ‘n paar tuinmuur-dramas.

Teen ‘n Tuinmuur I,  Teen ‘n Tuinmuur IIITeen ‘n Tuinmuur IVTeen ‘n Tuinmuur V

5 antwoorde op Teen ‘n tuinmuur II

  1. Twaksak het gesê op November 27, 2011

    Is lekker om so na die klein vyf (miljoen) te kyk. Dankie vir die deel.

  2. Stunning, Vuurklip!

    Jy sien ook alles raak..

  3. TS het gesê op November 27, 2011

    Kyk net hoe mooi kleur!

  4. Nice foties!

  5. Mens is geneig om net die groot goed raak te sien en eintlik is die klein goedjies die groter prentjie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.