Teen ‘n Tuinmuur

September 22, 2011 in Sonder kategorie

Hier sien jy ‘n “werpsel” mot-eiers teen ons tuinmuur – ongeveer werlike grootte:

Let op die swart spikkel bolangs en ongeveer in die middel.

Hier is daardie spikkel heelwat vergroot:

Ek raai dis ‘n parasitiese wesp wat wag vir die ruspes om uit te broei. Ek hou haar nou al die hele dag dop, en sy sit steeds daar. As ek reg is, is dit ‘n “sy” wat dan ‘n eier in die ruspe sal lê en wanneer dit op sy beurt uitbroei, die mot-ruspe van binne sal opvreet!

Die wesp is minder as 1 millimeter lank!

Die storie vervolg hier: Teen ‘n Tuinmuur IITeen ‘n Tuinmuur IIITeen ‘n Tuinmuur IVTeen ‘n Tuinmuur V

8 antwoorde op Teen ‘n Tuinmuur

  1. Eish!

    Dis kak om ‘n ruspe te wees!

  2. TS het gesê op September 22, 2011

    Die natuur is darem interessant

  3. Wel ‘n paar motte na moer…

  4. Bwhaha!

  5. So interessant!
    Sommige insekte kyk seker by mense af.
    ; )

  6. kon jy hom met jou blote oog sien?

  7. Ja, maar net as ‘n spikkeltjie soos op die boonste foto.

  8. DallaSePa het gesê op Oktober 2, 2011

    Puik!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.