Flater du Cap

Maart 31, 2011 in Sonder kategorie

Jy weet teen die tyd waarom die prys herdoop word na Flater du Cap


9 antwoorde op Flater du Cap

  1. hoe sê jy vir iemand, gee terug jou prys, iewers is ‘n foutjie begaan??

  2. vuurklip het gesê op Maart 31, 2011

    Jy sê dit op jou kniege …

  3. Modigliani het gesê op Maart 31, 2011

    Dit is darem maar erg embarrasing!!!!
    Ek kan nie dink hoe die “verkeerde” wenners moes gevoel het nie.
    Hoe begaan jy so ‘n fout????

  4. lora2me het gesê op Maart 31, 2011

    Dis ‘n skande. Hulle moes ten minste die arme “eerste” wenners iets pryserigs gegee het. Wat van ‘n jaar se wynvoorraad? Iemand in admin se kop gaan waai.

  5. TS het gesê op Maart 31, 2011

    Die outjie het flatertjie

  6. vuurklip het gesê op Maart 31, 2011

    Néé, iemand in admin gaan bevordering kry!

  7. jjanajj het gesê op April 5, 2011

    maar wat het gebeur??

  8. vuurklip het gesê op April 5, 2011

    Toe die pryse met groot fanfare aangekondig is, het hulle twee toekennings aan die verkeerde persone gekoppel – maar hulle mag darem die prysgeld en die medaljes hou.

    http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-verkeerde-wenners-bekroon-in-Fleur-du-Cap-flater-20110331

  9. eros01 het gesê op April 17, 2011

    O toggie! (Dankie vir al die kommentare op my blog, gaan kuier weer.) xR

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.