Dit MOES kom! Nie waar nie?

Maart 13, 2011 in Sonder kategorie

Hier is dit nou. Die President van die EESC  (European Economic and Social Committee), die agbare meneer Staffan Nilsson, verklaar dat die katastrofe in Japan deur – ja werklik – deur Klimaatverandering en Aardverwarming veroorsaak is.

 Has not the time come to demonstrate on solidarity – not least solidarity in combating and adapting to climate change and global warming? Mother Nature has again given us a sign that that is what we need to do.

Dis ‘n goedkoop truuk wat misbruik maak van derduisende mense se lyding agv omstandighede buite menslike beheer. By implikasie, is die ramp die gevolg van menslike toedoen.

‘n Gevoellose en siniese uitspraak wat die infame Jimmy Kruger se dit laat my koud by verre oortref.

Mag hy self deur ‘n tsoenami getref word.

Lees die berig hier: EESC

3 antwoorde op Dit MOES kom! Nie waar nie?

  1. Vetjan het gesê op Maart 13, 2011

    idiotiese uitspraak

  2. TS het gesê op Maart 13, 2011

    Ja elke parasiet en gogga gaan weer munt slaan uit ander se ellende

  3. Modigliani het gesê op Maart 14, 2011

    Wat ‘n POEPOL!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.