Mevrou is nie tuis nie

Maart 12, 2011 in Sonder kategorie

Gelukkig nie!

Die wawiel is 45cm in deursnee, van bo na onder en 40 cm van links na regs.


4 antwoorde op Mevrou is nie tuis nie

  1. DapperMuis het gesê op Maart 12, 2011

    jitte….DIS nou iets wat my bang maak…..oee ek ril sommer hier waar ek sit!!

  2. loudavisi het gesê op Maart 12, 2011

    Kreatiewe, hardwerkende spinnekop.
    Puik foto.

  3. Djoe maar dis mooi!

  4. HeavyHenry het gesê op Maart 13, 2011

    Jis daai net ding kom al ‘n lang pad saam met ons…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.