Oom Jannie se naam is Goggabie!

April 29, 2010 in Sonder kategorie

Rokkies wou sy dra …

6 antwoorde op Oom Jannie se naam is Goggabie!

  1. louisna het gesê op April 29, 2010

    Pragtig.

  2. HeavyHenry het gesê op April 29, 2010

    Jis dis nou ‘n slap hond – om meer te ontspan sal mens sy skelet moet uithaal!

  3. louisna het gesê op April 29, 2010

    Jy en fatcat sal saam ‘n briljante kombinasie wees om ‘n advertensie oor anti cruelty te maak. Gee my net erkenning vir die idee as dit waar word. Mooi dag verder.

  4. vuurklip het gesê op April 29, 2010

    Sy is ‘n DAME.

  5. vuurklip het gesê op April 29, 2010

    Daai Penny kan nou net nie drop nie. Haar antwoorde getuig van Lettersmash se amateuragtige gepruts.

  6. vuurklip het gesê op April 29, 2010

    Ja, en ‘n wakker jaghond wat ons van ‘n reuse bobbejaan gered het – net toe die kalant reeds in die voordeur staan – gereed om die huis binne te val.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.