Blokkiesraaisel: 2010-04-17

April 17, 2010 in Sonder kategorie

Gister se Blokkiesraaisel het sulke slim clues gehad dat ek nie weet wat om te kies nie!

Ek gee dus drie:

1. Present at present, but not in any place. (7 letters)

2. He apparently marks his choice wrong. (5 letters)

3. Consumed some of the fare at English hotel. (5 letters)

Onthou, die antwoorde moet volledig uit die clues gemotiveer wees. Jy hoef nie te raai nie, die antwoord kan eenduidig uit die clues afgelei word. jy wéét sommer as jy reg is!

2 antwoorde op Blokkiesraaisel: 2010-04-17

  1. vuurklip het gesê op April 19, 2010

    Twee uit drie!

    Hoekom “dink” jy “eaten” is korrek? Uit die clue kan jy mos séker wees?

    Die antwoord op 2. is “voter” – ek laat dit aan jou oor om te motiveer.

  2. vuurklip het gesê op April 19, 2010

    10/10!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.