Die (groen) wet van Transvaal

Februarie 19, 2010 in Sonder kategorie

Die Groen Wet skop nou in.

Vandag in Die Burger

Van nou af betaal jy ekstra as jy ‘n nuwe motor koop – hoe groter die CO2 voetspoor, hoe meer betaal jy!

En wat gaan die Regering met jou belastinggeld maak?

Your guess is as good/bad as mine.

Meer parties, groter karre?

1 antwoord op Die (groen) wet van Transvaal

  1. Geld maak stories!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.