Van brood alleen …

Mei 23, 2009 in Sonder kategorie

But it goes a long way …

Die begin

Knie!

Eerste rys

Tweede rys

Daars hy!

Amper daar

Aaah!

6 antwoorde op Van brood alleen …

  1. HarryLouw het gesê op Mei 23, 2009

    Man daai brood van jou lyk soos a wit hond wat opstaan soos hy rys. Watter soort gis gebruik jy?

  2. neirac het gesê op Mei 25, 2009

    Ek het ‘n swakheid vir brood!!!!!!! Stuur my ‘n stukkie dan stuur ek jou bietjie plaasbotter. Toe ‘seblief. PS kan ek die korsie kry?

  3. vuurklip het gesê op Mei 25, 2009

    Die sny wat daar l^e met appelkoosjam en dik botter is juis die korsie en hiermee skenk ek dit aan jou!

  4. Dit lyk nou vrek lekker! 🙂

  5. skaawagter het gesê op Junie 11, 2009

    Der Bauer baut mit Muh und Not
    das Korn fur unser tachlig Brot
    der Mueller mahlt die Mehl daraus
    ……
    ……..
    Mutti .. die Butter auf
    und wir, wir essen alles auf!

    het so bietjie my emmertjie Duits vergeet, wie kan help?

  6. vuurklip het gesê op Junie 11, 2009

    Das Korn

    Der Bauer baut mit Müh’ und Not
    das Korn für unser täglich Brot.
    Zum Müller wird das Korn gebracht
    und feines Mehl daraus gemacht.
    Der Bäcker nimmt das Mehl ins Haus
    und bäckt im Ofen Brot daraus.
    Die Mutter streicht noch Butter drauf
    und wir, wir essen alles auf.

    http://members.eunet.at/speaker/texte/herbst.htm

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.