Regstellende Aksie

Mei 21, 2009 in Sonder kategorie

In vanoggend se Die Burger lewer FW kommentaar op Regstellende Aksie.

Maar ek dink die manier waarop sommige van ons geagte leiers dit implementeer, is dit eerder Regstelende Aksie of hoe?

Tekening:
http://www.printsoldandrare.com/thomasnast/248tnast.jpg

2 antwoorde op Regstellende Aksie

  1. tronkie het gesê op Mei 21, 2009

    Lekker een die!! Baie skerp.

  2. neirac het gesê op Mei 22, 2009

    Jip!!!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.