(kuns)mis boete

Mei 21, 2009 in Sonder kategorie


So, Sasol moet ‘n gróót boete betaal weens onwettige bedrywighede. Maar, aan die ou einde van die dag, soos Naas sê, is dit óns van wie die boetes verhaal word – dit terwyl ons reeds oormatig tot Sasol se winste bygedra het – ons moet die gelag dus dubbel betaal. Die ou Transvaal is helaas nie meer, maar sy wet loop nog serk onder ons.

Ek herdoop die besigheid dus as ASSOL.

1 antwoord op (kuns)mis boete

  1. DallaSePa het gesê op Mei 21, 2009

    Skerp!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.