Limerick

Mei 18, 2009 in Sonder kategorie

====================================
'n sekere Jannie de Beer
se libido ken net g'n keer
en na nog 'n sessie
met sekretaressie
doen hy en die meisie dit weer!
=== vuurklip =======================

Foto:
http://www.fathermike.info/images/secretary_day_-_3.jpg

1 antwoord op Limerick

  1. He,he baie goed Vuurklip!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.