Daai smaail

Augustus 20, 2008 in Sonder kategorie

 


die cheshire-se kat

die inverse cheshire-se kat
is moeg vir die lewe en sat
    hy verdwyn op ‘n dag
    met sy stert en sy lag
en al wat daar bly is sy gat

                   vuurklip

Grafika:
Alice in Wonderland

2 antwoorde op Daai smaail

  1. Ceara het gesê op Augustus 21, 2008

    Ek hou hiervan! Ek het altyd gedink dat daardie kat se einde iets met die Queen of hearts te doen sou hê…sy wou hom mos altyd onthoof :-).

  2. sprokie het gesê op Augustus 27, 2008

    Sies tog, arme kat!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.