‘n Hele verhaal …

Augustus 4, 2008 in Sonder kategorie

 

Inkopielys Kamer 21
Huis Avondrus

voëlsaad
sout
hawermout
Landbouweekblad
Boxer
2xWilsons-peperment
Steradent
ingelegde perskes (klein)
Stopain

Thérèse Bartman
uit Nuwe Stemme 3

3 antwoorde op ‘n Hele verhaal …

  1. sjoe dos nice..

  2. Wat ‘n mooi kamee!

  3. vuurklip het gesê op Augustus 4, 2008

    Kobus en Cecile:

    Ja, die eenvoudige is soms die mees aangrypende!

Los ’n antwoord vir kobusvictor. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.