Mosterd na die (verjaardag)maal

Julie 27, 2008 in Sonder kategorie

 

    die oubaas is ons groot indoena
    ‘n vryer en ‘n bobaas soena
        hy het toe gaan wei
        in ‘n ander kontrei
    want daar is die Graça mos groena

6 antwoorde op Mosterd na die (verjaardag)maal

  1. JudgeDredd het gesê op Julie 27, 2008

    Don’t give up your dayjob. In fact, please go commit suicide…

  2. bogpraat het gesê op Julie 27, 2008

    Judge Dredd was die kakste fliek ooit, wie assosieer homself met sulke shit?
    Weer ‘n drol in die drinkwater, dryf rond soos ‘n verlepte tolbos in die Tankwa Karoo.

  3. JudgeDredd het gesê op Julie 27, 2008

    Judge Dredd was ook ‘n strip, maar mens kan seker nie verwag dat jy dit sou weet nie, jy kyk nog na potplante…

  4. bogpraat het gesê op Julie 27, 2008

    wie gee om?

    Ek is meer ‘n Asterix fan.

  5. vuurklip het gesê op Julie 27, 2008

    Krok:
    Man, ja – en ek is totaal onskuldig daaraan – for a change!

  6. abrham het gesê op Julie 27, 2008

    chill kerels, hap ‘n sluk Graca!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.