Profile photo of VozSola

by

Waar is almal?

Julie 21, 2014 in Uncategorized

Kan skaars vir ‘n paar maande my rug draai en almal op Litnet Blogs is weg?

Waa’s julle?

Snik-snik….

6 antwoorde op Waar is almal?

  1. tina10 het gesê op Julie 21, 2014

    Ons het vir meer as ‘n maand geen toegan tot kommentaar gehad nie. Die meeste het oorgetrek WP toe … hartseer maar waar.
    Gaan kyk gerus op my blogroll http://rondomtaliedraai.wordpress.com/

    • VozSola het gesê op Julie 21, 2014

      cool…
      nou hoe skuiwe ekke my griffels oor???
      of moet ekke van vooraf beginne?
      eish…

      • Zeppie het gesê op Julie 22, 2014

        Hi daar

        Jy kan jou hele blog hier netso oorneem

        Skep vir jou ‘n blog op wordpress
        Gebruik selfde naam as jy wil

        Kom dan hier onder paneelbord en kyk onder verstellings vir export

        Dit export jou hele blog na ‘n file

        Gaan dan na die wordpress blog se paneelbord en kies daar import

        Import dan die file en hy laai al jou inhoud weer in daai blog

        En dan lyk dit of jy al jare daar blog

  2. Ek maak darem so nou en dan nog ‘n draai

  3. Ek loer ook nog in,maar dis lekker daar anderkant.My nuwe adres is perdebytjie.wordpress.com

  4. Ek is nie regtig hier nie – maar ek is ook nie regtig weg nie – net besig, so die bloggery kom tweede!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.