Profile photo of VozSola

by

Twee in In

Augustus 29, 2012 in Uncategorized

so, hierdie slim mense het my twee blogs, nl.

Veselglas & Plastic en Onbeperk

sommer saam in een gegooi…

 

Mmm….voel nou of ekke ‘n split persoonlikheid het…

maar nou ja, ek is hier, sommer altwee in een…

Dis al

7 antwoorde op Twee in In

  1. Ok great jy het reg gekom…

    Julle twee kan maar ook hier om die kampvuur kom sit…hehehe

  2. julle moet net nie met mekaar op die blog begin stry nie

  3. Ek wonder van die volgorde? Volgend datums of in groepe bymekaar?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.