Profile photo of VozSola

by

Ek gaan…

Augustus 8, 2012 in Sonder kategorie

Ek gaan…

Ekke gaan Maandagaand, 13 August 2012 by Atterbury Theater – Lynwood, Pretoria; Mel Botes’s David’s Confession kyk… Kom ons kyk of ons ‘’n MOB van die geleendheid kan maak…

Wie stel belang?

3 antwoorde op Ek gaan…

  1. TS het gesê op Augustus 8, 2012

    Sou lekker wees, maar teen daardie tyd het ek in Limpopo vasgevries

  2. avega het gesê op Augustus 8, 2012

    Ai ek sou dit wou doen, maar Pta is vir my te ver vir ‘n weeksaand 🙂

  3. Net mooi te ver!
    geniet dit..
    xx

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.