Profile photo of VozSola

by

Just like the Baker’s man can…

Mei 30, 2012 in Sonder kategorie

Is ons almal koekies uitgedruk op die bakplaat van die lewe,

vanuit die Groot Kombuis. Sommiges daar is Meester bakkers,

ander is nog nie so hands-on nie.

Maar selfs dan is elke koekie nie perfek, net soos die

Pottebakker soms ’n pot verloor, ook so verkrummel

’n koekie so nou en dan, en dan en wan as die

bakkersoond soms net-net te warm raak.

Soms moet die koekie verkrummel sodat die voëltjies ook

kan sing van blydskap vir elke krummel,

soms heel onopgemerk.

6 antwoorde op Just like the Baker’s man can…

  1. Carol460 het gesê op Mei 30, 2012

    Ja, tot vir die verkrummeldes is daar ‘n doel, né!

  2. loudavisi het gesê op Mei 30, 2012

    Dis net die aangebrandes wat doelloos drom toe gaan.

  3. HeavyHenry het gesê op Mei 31, 2012

    🙂

  4. Ek-Myself het gesê op Mei 31, 2012

    Ek hou van!

  5. Solank dit Lemon Creams, Maries of Shortbread is….
    🙂

  6. bloukaap het gesê op Junie 1, 2012

    ooooooooo, tendremos de ……..hablar

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.