Profile photo of VozSola

by

Ek wonder…

Mei 17, 2012 in Sonder kategorie

…hoekom sommige dinge is soos dit is.

Dis soos om noughts en crosses met jouself te speel, en altyd te voel asof jy die loser is, en nooit die wenner nie…

Dis soos om met jou eie gewete a mental bekgeveg te begin en dan nooit die laaste woord kan inkry nie…

Dis soos om uit gewoonte R100 se petrol in te gooi, maar met elke prysverhoging minder petrol kry, maar die pla jou nie, want jy gebruik steeds net R100 elke keer…

Dis soos om vir jouself te jok…en dan kwaad te wees omdat jy dit geglo het…

Dis soos om te lag van pyn en te huil van blydskap…

En amazingly after all, steeds dink jy is okay…

Hmmm…

Ja?

Nee?

For

Sure!

(nope, nie regtig nie)

sug

10 antwoorde op Ek wonder…

  1. loudavisi het gesê op Mei 17, 2012

    Ek probeer om liewers nie meer te diep te dink nie…go with the flow ens.

    Die heelal omsingel my en dan gaan die asem weg as ek te veel dink.

    Ma’t altyd gese: Don’t think, just do

    xxx

  2. avega het gesê op Mei 17, 2012

    Eintlik weet mens die waarheid, ons ontken dit net en speel hierdie speletjies met onsself en dan voel ons anyway nie beter nie.

  3. shlwanjan het gesê op Mei 17, 2012

    skink vir jouself ‘n koppie kruisement tee en sê ‘nou vergewe ek jou, want jy’s al wat ek het…’
    (ps: ek volg ook die groen pyltjie…)

  4. HeavyHenry het gesê op Mei 18, 2012

    As jy nought en crosses met jouself speel, en nie gelykop eindig nie, het jy ‘n moerse probleem!

    🙂

  5. VozSola het gesê op Mei 18, 2012

    whahaha… Henry!

    … Presies my punt!

  6. VozSola het gesê op Mei 18, 2012

    🙂
    Dankie…

    ps…thnx vir die kuier daar…
    (skaam-skaam)

  7. VozSola het gesê op Mei 18, 2012

    ai, Denial is sooo ‘n lelike woord!!!!

    😉

  8. VozSola het gesê op Mei 18, 2012


    xxx

    Wanneer kom jy nou weer koffie hier in onse valley?
    hmmm…een van die dae?

  9. loudavisi het gesê op Mei 18, 2012

    Ons vertrek die 23 Junie. Sal seker eers die 25ste ingesettle wees op Mooi Nooi. Dan kan ons planne maak…ons gaan mos Pretoria toe ook, Garsfontein en ook iewers in die buitewyke van Johannesburg. Weet nog nie presies wanneer nie. Hoop ek sien jou daar iewers.
    xx

  10. HeavyHenry het gesê op Mei 19, 2012

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.