Profile photo of VozSola

by

so maak mens…

Mei 7, 2012 in Sonder kategorie

“We shall not cease from exploration
And the end of all our exploring
Will be to arrive where we started
And know the place for the first time.” — T.S. Eliot

Is dit nie amazing nie?

Dit herinner my aan iets van Neael Donald Walsch in een van sy

boeke geskryf het…

…om van voor af te leer…nie omdat ons nie reeds die

kennis het om van voor te begin nie, maar omdat ons

nie kan onthou nie…

 

Dit is soms so maklik om te vergeet, maar so amazing

om dit weereens vir die eerste keer te sien of weer te

ervaar.

 

Hier gaan dit meer as net oor om nie te vergeet om te onthou nie…

 

Die lewe is te groot daarvoor…maar om elke ondervinding as nuut

te ervaar…

hetsy dit ‘n sonsondergang is…’n storm sien broei…’n voëltjie te sien

nes bou…of net om iemand wat jy ken weer deur nuwe oë te sien.

 

…as alles maar net so kon gewees het…maar ongelukkig werk die

ongeluk op dieselfde manier… elke seerkry, is ‘n nuwe seerkry, al

is dit ‘n ou wond…

 

nou ja…

dis al.

of is dit?

4 antwoorde op so maak mens…

  1. loudavisi het gesê op Mei 8, 2012

    As mens net van die begin af kon geweet het, né!

    Dis maar die lewe, liewe Voz
    Mens moet van voor af leer om te kan sien.

    xxx

  2. TS het gesê op Mei 8, 2012

    Baie groot waarheid…

    *drukkie*

  3. avega het gesê op Mei 8, 2012

    As mens die eerste keer by ‘n plek kom, is jy dalk nog nie gereed om die les te leer nie, dan moet mens maar weer daar verbygaan.

  4. HeavyHenry het gesê op Mei 9, 2012

    Dis die lewe!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.