Profile photo of VozSola

by

Ja, wel?

Mei 4, 2012 in Sonder kategorie

Strange-strange world…

Dit is nie omdat ek niks het om te doen nie…of dalk net verveeld is nie…Regtig ek is nie…Ek is besig met research vir iets anders en het op ‘n paar Wel, wat sal ek dit noem… Uhmmmm…Nuus artikels afgekom…

Lekker lees.

No birdie dumb-dumb

Not Red Bull this time

Laat mens nogal dink…

Snowman? really?

Dance till you drop

Yeah, right?

Regtig? Neander, help hier.

13 antwoorde op Ja, wel?

  1. Neander het gesê op Mei 4, 2012

    Ag nee Vozzie, ek bel sommer nou dadelik die redakteur van Science Daily. Hulle is vas aan die slaap:-)

    http://www.museumofhoaxes.com/ hoax/weblog/comments/the_buxton_mermaid

    O ja, die planeet Gootan verskyn nie op NASA se web nie.
    Ek sal maar ‘n e pos aan Steve Squires stuur. Hule moet ook wakker skrik.

  2. VozSola het gesê op Mei 4, 2012

    :-))
    thnx!

  3. palamino het gesê op Mei 4, 2012

    Ek is beindruk daarmee dat jy die Pravda lees 🙂

  4. VozSola het gesê op Mei 4, 2012

    ;-))
    Eerder bietjie van baie lees, as baie van niks lees nie.

  5. exionperfexi het gesê op Mei 4, 2012

    realiteit is vreemder as fiksie

  6. VozSola het gesê op Mei 4, 2012

    …en fiksie is dalk juis ‘n ander se realiteit?

  7. loudavisi het gesê op Mei 4, 2012

    Die mermaid was voorwaar ‘n vrolike popvissie…kyk net die groot smile!

  8. HeavyHenry het gesê op Mei 5, 2012

    Jis maar jy dwaal op snaakse plekke rond!

  9. bloukaap het gesê op Mei 6, 2012

    hey djy……..

  10. VozSola het gesê op Mei 6, 2012

    LOL!!!

  11. VozSola het gesê op Mei 6, 2012

    Snaakse plekke? Regtig, Henry?
    :-))

  12. VozSola het gesê op Mei 6, 2012

    Hola!

  13. HeavyHenry het gesê op Mei 7, 2012

    Ok Weird, dan – funny peculiar!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.