by

Enige maatjie vir ‘n praatjie?

Maart 30, 2012 in Sonder kategorie

Ek’s seker nie die enigste een wat oppi net rondwandel oppe Vrydag aand nie?

of…het my vorige post julle van praat afgesit?

24 antwoorde op Enige maatjie vir ‘n praatjie?

  1. ek is ook hier, maar dis deesdae saans ‘n spookdorp

  2. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    ja-nee, dis soms scary alleen hier tussen die lyne.

    ekke lees nou net dat ou Zak van Niekerk (sanger) vanmiddag dood verongeluk het… nogals sad.

  3. loudavisi het gesê op Maart 30, 2012

    Ek is ook hier, Voz.
    So op soos ou sokkies na nog ‘n dag van blow
    😀

  4. TS het gesê op Maart 30, 2012

    Nee jong … ek praat regtig nooit soos jou vorige blog nie en naweke is dit maar droewig stil hierrond.

  5. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    mmm, I think I begin to know the feeling…

  6. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    Naand sê!
    lekker lag ekke nou…sou enige tyd plekke omruil…

  7. loudavisi het gesê op Maart 30, 2012

    Die ou verf kry weer nuwe lewe as dit so geblow word, Voz – en dit ruik nie baie lekker nie.

    😀

    Ek gaan nou my kindle gryp en bed toe neem…die blow gun kan vanaand in die gang slaap.

  8. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    Kan dink dis nie aangenaam nie.

    Wat lees jy?

  9. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    jip, is dit nie.
    Tragies hoe dinge soms gebeur.

  10. loudavisi het gesê op Maart 30, 2012

    The chalk girl…by spannend op die oomblik.

  11. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    oooh, geniet dit…

    Lekker lees en mooi aand vir jou.

  12. loudavisi het gesê op Maart 30, 2012

    Nag Vozzie!
    ; )

  13. crocowild het gesê op Maart 30, 2012

    Jy is reg. Mens raak so horende doof dat jy partykeer nie eers hiervan notisie neem nie.Dit raak soos die verkeers agtergrond geluide.n Mens filter dit as te ware uit.

  14. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    Naand sê, dankie vir die inloer.

    dis waar…maar op ‘n dag as die wêreld stilbly…is dit soms al wat jy dan hoor…
    dis is soos gedurende ‘n kragonderbreking…as die krag weer aankom, eers dan besef jy hoe loud dinge is…soos die yskas ens…

    mense hoor soms op dieselfde manier…

  15. VozSola het gesê op Maart 30, 2012

    dankie vir julle se praatjies…
    ekke gaan nou inkruip.
    lekka aand

  16. DallaSePa het gesê op Maart 30, 2012

    aggenee … ek is te laat!

  17. Ek het op Die Bank aan die slaap geraak….

  18. shlwanjan het gesê op Maart 31, 2012

    Môresê! Jammer ek het was nie gistraand hier nie maar hier is darem vir jou ‘n ‘have a great Saturday’ wens as troosprys…

  19. HeavyHenry het gesê op Maart 31, 2012

    Ek is nou hier – “Too Late!, Too Late!” the maiden cried, and waved her wooden leg aloft.

  20. VozSola het gesê op Maart 31, 2012

    “Aha, Aha, she cried”
    Dankie!

  21. VozSola het gesê op Maart 31, 2012

    Haai daar!!
    Dankie vir jouse troosprys,
    dit was baie nice.
    Thnks.

  22. VozSola het gesê op Maart 31, 2012

    !!!
    Dis jammer…jy blog gans te vroeg!

  23. VozSola het gesê op Maart 31, 2012

    aggenee!!!

  24. HeavyHenry het gesê op April 1, 2012

    *grin*

    Dit strike my nou dat “cried” rym met “died”…

Los ’n antwoord vir TS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.