by

altyd so gedink….

Maart 27, 2012 in Sonder kategorie

maar nou weet ek.

hier’s regtig super nice mense inni blog-huis.

Ek het ‘n moeder of twee hier,

en ‘n Pa al is hy Flenters

hiers ‘n paar boeties,

‘n paar pelle,

‘n luistenaar of drie.

‘n stief-sussie (hallo Anha…tel jy ook al die daggies af vir daaaaiii grooot uitblaas?)

‘n kennis of ses…

en koffie vrinne…

en die met ‘n halwe oor…

en die ander met ‘n mondvol woorde…

en die ander altyd reg met ‘n skouer of twee…

en diegene wat net stil-stil verbyloop en dalk net knik…

of wat dalk eerder kopskud.

Thanks julle.

16 antwoorde op altyd so gedink….

  1. DallaSePa het gesê op Maart 27, 2012

    Hallo.

  2. VozSola het gesê op Maart 27, 2012

    Middag sê!

  3. VozSola het gesê op Maart 27, 2012

    “knik”
    (Dankie)

  4. frandr het gesê op Maart 27, 2012

    Dis baie waar – mens raak lief vir jou blogvriende en die stille kopskud gaan dikwels saam met ‘n glimlag.

  5. loudavisi het gesê op Maart 27, 2012

    Feite!

    xxx

  6. VozSola het gesê op Maart 27, 2012

    mmm…nee, ons kry ‘n buddie vir bestuur…weet noggi waar nie…het jy dalk ‘n idee?

  7. VozSola het gesê op Maart 27, 2012

    😉
    bitter is soms gal…
    suiwel is meestal af…
    die kuns lê anti-kloksgewys…

  8. VozSola het gesê op Maart 27, 2012

    :-))
    En vir jou 10xXXX

  9. VozSola het gesê op Maart 27, 2012

    solank die glimlag net voor die kopskud gebeur…dan klink dit reg!!
    Dankie vir die inloer.

  10. VozSola het gesê op Maart 27, 2012

    :-))
    Moet weer so maak!

  11. frandr het gesê op Maart 27, 2012

    Jaaa – jy’s reg, die volgorde is belangrik!

  12. HeavyHenry het gesê op Maart 28, 2012

    🙂

  13. HeavyHenry het gesê op Maart 28, 2012

    Jy gaan nog eendag agterkom dat daai stap van bitter koffie die begin is – dit kring uit, deur jou hele eetgewoontes, en eindig by Shiraz…

  14. Ek kom lê baie hier onder die waterval.

  15. VozSola het gesê op Maart 29, 2012

    Hi daar!
    Jy weet jy is altyd meer as welkom om hier by die waterval te kom kuier…!!!
    XXX!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.