by

‘’n Lekker lekker

Maart 20, 2012 in Sonder kategorie

is wanneer jy wakker word…en op jou klokkie loer en sien dat jy sowaar nog drie ure kan slaap voor opstaan tyd…die kussings op-pof en die duvet hoog optrek…en sug van verligting…

…nog lekkerder is wanneer jou drome jou klok gejaag het en met tien minute gewen het! En jy weet jy het nog ‘’n snooze knoppie gekry…

…maar die suig van die lekker is wanneer jy êrens in jouse lekkerte die klokkie verkeerd gesnooze het…en jy ‘’n bietjie meer as ‘’n uur en tien minute laat is…

Maar die lekkerste gaan wees vir elke een wat gelukkig genoeg is om môre oor hulle se heritage en toekoms te mag droom….sonder daaaiiii damn klokkie all together!

Lekker laat slaap môre!!!

13 antwoorde op ‘’n Lekker lekker

  1. Groenwyn het gesê op Maart 20, 2012

    Man dis nou lekker, hiers nog ‘n naam wat ek onthou van my vorige verblyf hier in blogland. Wonder egter of jy my so maklik gaan onthou, hehe?

  2. TS het gesê op Maart 20, 2012

    Dis al te lekker…

    Jy is so skaars en ek wonder heeltyd hoe dit met die hand gaan

  3. loudavisi het gesê op Maart 20, 2012

    Ek stel nie eers meer ‘n wekker nie…word mos teen 3u wakker en spring op!

    Hoekom word ek 3u wakker?
    Want ek gaan slaap so vroeg.

    Hoekom gaan slaap ek so vroeg?
    Want dis ‘n blerrie lang dag as mens al 3u opstaan!
    ;D
    Geniet die lekker slaap.

  4. vdmbj het gesê op Maart 20, 2012

    Dankie! Sal probeer! Likewise!

  5. Dankie!

  6. HeavyHenry het gesê op Maart 21, 2012

    🙂

  7. VozSola het gesê op Maart 21, 2012

    mmm…hulle sê sekere mense is soos rooiwyn…hoe langer hulle gebêre word, hoe beter die kwaliteit…
    as dit groen is…wel drink dit dadelik en sweef maar op die wolk van gevolge?

  8. VozSola het gesê op Maart 21, 2012

    dit was, dankie!

    xxx

  9. VozSola het gesê op Maart 21, 2012

    hahaha,,,, dit was nou goed gesê!!!
    hoop jou daggie was sommer vol vreugde gewees
    XXX

  10. VozSola het gesê op Maart 21, 2012

    Thanks,
    Hoop jy het hard probeer en die dag wel geniet!

  11. VozSola het gesê op Maart 21, 2012

    Ai, ja, jai,
    om my om 04h03 te antwoord laat my sommer sleg voel oor my se laaaaaaat opstaan!

  12. VozSola het gesê op Maart 21, 2012

    soos altyd
    ;-))

  13. Groenwyn het gesê op Maart 22, 2012

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.