by

In diepte…

Maart 12, 2012 in Sonder kategorie

Wat maak jou wie jy is?

In my beskeie opinie, ondervinding en verwysingsraamwerk kan ek die volgende sê;

80% is wat society, vriende, familie, kollegas en dies meer van jou verwag om te wees.

15% is die innerlike baklei teen die bogenoemde.

5% is dit wat jy wil, kan, sou, wou, en moes wees.

Wat dink jy?

Of is jy ook soms soos ek nie eers soms meer seker wat en wie jy is nie?

3 antwoorde op In diepte…

  1. avega het gesê op Maart 12, 2012

    Ag nee, ek wil nie so hard/diep daaroor dink nie.

  2. Ek steur my min aan ander dus is ek 99% self aanspreeklik vir tekortkominge.

  3. HeavyHenry het gesê op Maart 12, 2012

    “Ich bin nur ein armer Wandergesell…”

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.