by

Grys met kakao…

Maart 6, 2012 in Sonder kategorie

        

Grys weer soos die vandag in Pretoria laat my verlang na potjie-koffie, dubbel-laag-donker-sjokolade-koek en sielsgesprekke…

…enige maatjie vir ‘’n praatjie?

7 antwoorde op Grys met kakao…

  1. VozSola het gesê op Maart 6, 2012

    Cool, solank ek die koffie en chocolate kan hou!!!
    (want ekke willie faait oorie krummels nie!)
    😉

  2. VozSola het gesê op Maart 6, 2012

    ag nee!!!!
    (Good for you!)
    wat het alles hier oppi werf gebeur in myse afwesigheid…

  3. VozSola het gesê op Maart 6, 2012

    eish, sjoe….
    aggenee….nou lyk dit of ek skoon vaal en boring is!!!!
    Ps…kan mens dit snuif ook?
    (net soos die ou oom wat sy blouetjie gemaal en gesnuif het sodat hy ook vuil gedagtes kan kry??)
    ;-))

  4. VozSola het gesê op Maart 6, 2012

    lol!!!!
    raai wat…ek’t sopas ‘n koffie maatjie gekry….
    ek’s nou-nou weer terug…
    (ai, the small blessings van myse job, is sowaar soms joyful!)

  5. VozSola het gesê op Maart 6, 2012

    ag nee jislaaik, ek wag en wag en wag….het jy dalkies verdwaal oppad?
    😉

  6. avega het gesê op Maart 6, 2012

    Een van die dae, een van die dae

  7. VozSola het gesê op Maart 6, 2012

    oooeeeehhh…. kan nie wag nie…so iets tussen die lyne daar by jou gelees…maar te skaam om reguit te vra…
    ps…ek’t vir jou ‘n trossie Jakaranda’s by my vorige inskrywing gelos…
    (skuusie oor die stilte van die kant)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.